Yunjin Kim

Yunjin Kim
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kim Yun-Jin
Geboorte 7 November 1973 (1973-11-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Yunjin Kim (gebore 7 November 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shiri (1999) en Seven Days (2007), en in die televisiereekse Lost (2004) en Mistresses (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search